Een van die cool goed van Japan is natuurlik Japannese geraasmusiek, wat beter as enige Westerse simfonie is. Hier is Merzbow, my gunsteling Japannese geraaskunstenaar, voor ‘n pagoda. Op daardie noot moet ek natuurlik ook noem dat Japan pagodas het, wat ons super kief en eksponensiëel cooler as enige ander land maak. Nie eers die Vatikaanstad kom naby ons nie.
‘n Uittreksel uit ‘n Japannese geraasmeesterstuk:
…ÀtPÿÖƒ%¨¤ ƒ%¬¤ ^ÃÌÌÌÌÌ‹ÿU‹ìQjEüPj
h Çä¤ c_ Çì¤ ÿØ fƒ}ü1u ¸è £Ð¤ £Ø¤ ǰ¤ ¸î ë¸Ä £Ð¤ £Ø¤ ǰ¤
¸Ð £Ì¤ £Ô¤ ÉÃÌÌÌÌÌ‹ÿU‹ìjj ÿ58˜ ÿ$ ¡@˜ ‹M ÷ØÀ#ঠj+ÈQÿuj j ÿ58˜ ÿ ] ÌÌÌÌÌ‹ÿU‹ìQQ‹E ƒèSV„ ƒè(„¾ -• t(H… j j hG h ÿuÿ< £(¥ éþ ‹5< SWÿ5´ »C j S¿ WÿuÿÖÿ5¸ j SWÿuÿÖÿ5¼ j SWÿuÿÖÿ5À j SWÿuÿÖ¡0