Een van die cool goed van Japan is natuurlik Japannese geraasmusiek, wat beter as enige Westerse simfonie is. Hier is Merzbow, my gunsteling Japannese geraaskunstenaar, voor ‘n pagoda. Op daardie noot moet ek natuurlik ook noem dat Japan pagodas het, wat ons super kief en eksponensiëel cooler as enige ander land maak. Nie eers die Vatikaanstad kom naby ons nie.
‘n Uittreksel uit ‘n Japannese geraasmeesterstuk:
…ÀtPÿÖƒ%¨¤ ƒ%¬¤ ^ÃÌÌÌÌÌ‹ÿU‹ìQjEüPj
h Çä¤ c_ Çì¤ ÿØ fƒ}ü1u ¸è £Ð¤ £Ø¤ ǰ¤ ¸î ë¸Ä £Ð¤ £Ø¤ ǰ¤
¸Ð £Ì¤ £Ô¤ ÉÃÌÌÌÌÌ‹ÿU‹ìjj ÿ58˜ ÿ$ ¡@˜ ‹M ÷ØÀ#ঠj+ÈQÿuj j ÿ58˜ ÿ ] ÌÌÌÌÌ‹ÿU‹ìQQ‹E ƒèSV„ ƒè(„¾ -• t(H… j j hG h ÿuÿ< £(¥ éþ ‹5< SWÿ5´ »C j S¿ WÿuÿÖÿ5¸ j SWÿuÿÖÿ5¼ j SWÿuÿÖÿ5À j SWÿuÿÖ¡0

2 comments
Comments feed for this article
Maart 6, 2008 at 6:01 nm
Da Mario
Dude…
Ek is veral mal oor hierdie stukkie: ÿ$ ¡@˜ ‹M ÷ØÀ#à¦
Dit rock genuine bevange….
Maar vertel my, wat is dit met die linkerkantste pagoda op jou header image? Is dit die geraasmusiek wat hom so skud?
Maart 24, 2008 at 11:13 nm
fukykierrr
Dankie Damario! Ja, dit rock nogal erg baie.
Dis ‘n aardbewing wat hom so skud. Japan is so goed selfs ons aardbewings is tops. Dis Nou maar wors.