Julle ek is baie teleurgesteld. Frank Botha een van my gunsteling bloggers lyk asof hy besig is om vir almal te jok en bedrieg. En hy delete comments!!

Kan dit waar wees? Ek wou vir hom vissiekos stuur hier van Japan af, maar  nou weet ek nie so mooi meer nie.