Hierdie blog gaan oor Japan en hoekom dit die beste is. Soos julle kan sien het ek baie ondersteuners. Groot name soos Steve en Frank en Embrahim ondersteun Japan. Japan is die enigste land met ‘n vlag wat lyk asof ‘n kleuter dit met kryte geteken het.  Alle paaie lei na Japan en dit klink soos japon en hulle dra japonne. Toeval?

Ek dink nie so nie…